Cottage For Sale in Northdene, Vanderbijlpark

ref# 605
Share
Asking Price : R 4 800 (274 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Vanderbijlpark Suburb:Northdene Bedrooms:2 Bathrooms:1

select a 2nd currency

2 x Woonstelle te huur Northdene Plot

Geleë op die Northdene-plot Vanderbijlpark, net 6.5km van die Golden Goose brug by SW 5 Vanderbijlpark. Woonstelle is op 'n veilige plot met alarms, remote hekke en kameras, omring deur 10 ander woonstelle. Elkeen deur my bestuur. GAS STOOF, eie privaat tuin. Klein troeteldiere word toegelaat. Pragtige plek om te bly, en baie rus en stilte. Water verbruik, vullis verwydering en gras sny is ingesluit by huur, pre-paid krag meter. Veilige parkeer plek, plot, tuin en woonstelle word uitstekend opgepas en netjies gehou. 2 Slaapkamer woonstel is beskikbaar vir R4 800pm en rondawel vir R3 290pm. Bel my nou vir 'n afspraak.