Townhouse For Rent in Northdene, Vanderbijlpark

ref# 610
Share
Asking Price : R 3 200 (191 EUR*) per month Province:Gauteng City:Vanderbijlpark Suburb:Northdene Bedrooms:1 Bathrooms:1
Available From: Available Now

select a 2nd currency

Meenthuise op Northdene Plot TE HUUR

Woonstel / Rondawel te huur. Oop plan / bachelor rondawel, semi-gemeubileerd met tv eenheid en hangkaste. Gasstoof, privaat tuin met beton mure en palisade hekke, troeteldier vriendelik, kindvriendelik. Splinter nuwe kombuis kaste en stoof! Onder afdak en ater geslote hek parkering vir kar. Pre-paid elektrisiteit. Watergebruik, tuinmaak en vullisverwydering ingesluit in huur. Daar is altesame 10 meenthuise op die perseel, almal privaat. Kameras, alarms, beams, paniekknoppies en 2 remote hekke is borg van veiligheid. Plot is slegs 6.5km van die Golden Goose-brug in SW 5, of van die ander kant, sowat 8 km van die Vaal Mall. Alle huurders word deur dieselfde agent bestuur. Baie veilig en rustige omgewing. Bel nou vir n afspraak.