Cottage For Rent in Northdene, Vanderbijlpark

ref# 623
Share
Asking Price : R 3 660 (225 EUR*) per month Province:Gauteng City:Vanderbijlpark Suburb:Northdene Bedrooms:1 Bathrooms:1
Available From: January 1, 2019

select a 2nd currency

1 Slaapkamer meenthuis Northdene plot

Hierdie meenthuisie bestaan uit 'n groot hoofslaapkamer, en een vol badkamer. Oopplan kombuis en sitkamer, en 'n gasstoof. Privaat tuin, max 2 klein troeteldier vriendelik, kindvriendelik. Onder afdak parkering vir kar. Pre-paid elektrisiteit. Watergebruik, tuinmaak en vullisverwydering ingesluit in huur. Daar is altesame 10 meenthuise op die perseel, almal privaat. Kameras, alarms, beams, paniekknoppies en 2 remote hekke is borg van veiligheid. Plot is slegs 6km van die Golden Goose-brug in SW 5, of van die ander kant, sowat 8 km van die Vaal Mall. Alle huurders word deur dieselfde agent bestuur. Baie veilig en rustige omgewing. Bel nou vir n afspraak.